Banana Beach Club B4
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 150R1 035 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Banana Beach Club B4 is in 'n vakansie oord in Melville, Port Shepstone. Die oord het ñ swembad met 'n waterglybaan, 'n tennisbaan, tafeltennis, 'n snoekertafel, 'n mini-gholfbaan en 'n speelarea vir kinders.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Asook ñ tv met ñ ovhd dekodeerder. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die leefarea is ingerig met 2 enkelslaapbanke. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het gemaklike sitplekke en 'n TV met dstv, netflix en showmax.
Die stoep het ñ braaier met ñ tafel en stoele.
Die eenheid het wi-fi asook ñ prepaid aircon.
Daar is ñ Waskamer in die oord wat met muntstukke werk.
Die oord is ongeveer 60m vanaf die strand. Dis ñ baie mooi strand waar jy heerlik kan ontspan, visvang en swem.
Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie eenheid bied gerieflike en ontspannende verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang