Successfully reported
+26

Banana Beach Club B5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Banana Beach Club B5 is 'n selfsorg-losstaande kothuis in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus, tussen Hibberdene en Port Shepstone. Banana Beach Club bied 'n waarlik pretvolle en ontspannende ervaring. Dit is net 50 m van die strand af geleë, met direkte toegang tot die promenade, en bied 'n werklike genotvolle vakansie vir alle lede van die gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n 4-plaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer het 2 gemaklike slaapbanke vir kinders en 'n TV met Netflix en Disney+. Gaste kan ook toegang verkry tot ander platforms wat deur die Smart Box verskaf word deur hul eie aanmeldbesonderhede te gebruik. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die eenheid maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, 'n oerwoudgimnasium, 'n vlugbalbaan, 'n putt-putt-baan en onderdakparkeerplek. Daar is 'n wassery op die perseel vir jou gerief teen 'n minimale fooi.

Gaste wat by Banana Beach Club bly, kan 'n verskeidenheid prettige aktiwiteite geniet, insluitend putt-putt, tafeltennis, en meer. Neem asseblief kennis dat om van hierdie geriewe gebruik te maak, jy jou eie toerusting sal moet saambring, soos putters, gholfballe, tafeltenniskolwe ens.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Banana Beach Club B5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd911a326acc9d8b6a64b7cf30d09f7257d9a6a9f90e4a29d5aa73c6b405a0645d937dbd2f4bd8ae8f76bce2b48df26c6539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.660542529684 30.516449716147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang