Successfully reported

Bananien Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germina M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Beautiful, comfortable place. Bananien Lodge is a beautiful place with breathtaking views. The garden is out of this world! The rooms are clean and the pillows are super comfortable. I will definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Hierdie was die vierde keer wat ons daar oornag het en soos altyd was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice and cozy - perfect for a weekend getaway. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaira V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige plek, weg van Gauteng se geraas. Die plek was silwer skoon en vars. Yskas was klaar koud. Baie gasvrye ontvangs gekry. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thedo V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Rus en vrede, goeie oornag opsie. Rustigheid, was koud maar warm komberse en heater was daar. Omgewing en uitsig uitstekend. Dankie vir WiFi router.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Hi Thedo Dankie vir jou terugvoer. Baie bly ons kon help met router.

Nyandano G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Breath-catching break from the world. Beautiful environment to refresh. 7 min to town (Sabie) and closer to other activities in Mpumalanga.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Thank you for your kind review. Hope to see you soon again.

Willem F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker en 'n baie mooi uitsig. Dit was baie lekker om daar te kon oornag en ek sal vir seker weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien.

Dieter W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Oulike plek wat goed geleë is. Heel lekker gebly. Die gashere was baie vriendelik en daar was lekker dik komberse wat baie met die koue gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Sean S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Clean and cozy - Friendly service. What a lovely and quaint stay at Bananien Lodge. Maggie was friendly and available to assist the whole time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Thank you for your kind review, Sean. Hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfontein 193 JT, R536 Sabie- Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMTg3MDFiLTcwMmQtNGYxOC1iYWI0LTU2MjRmODhjNjQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R767 per nag (plek vir 4) 250 5 1 5 Rietfontein 193 JT R536 Sabie- Hazyview 1260 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -25.080191354602 30.833902359009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang