Successfully reported
+24

Bananien Lodge

Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfontein 193 JT, R536 Sabie- Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R1 150 R767 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bananien Lodge bied selfsorgverblyf naby Sabie, en is net 7 km van die dorp af. Die verblyf is sentraal tot die Panorama-roete vir Afrika-safari's in die Krugerwildtuin en moet beslis gaste se eerste stop wees as hulle Suid-Afrika wil sien en ervaar.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid ongekunstelde Afrika-rietdakkothuise met slaapplek vir 4 gaste elk, 'n rondawel met slaapplek vir 3 gaste en 'n dubbelverdieping-selfsorggastehuis met slaapplek vir 8 gaste. Daar is slaapplek vir 31 gaste en daar is en suite-badkamers in elke eenheid.

Die eenhede is toegerus vir selfsorg en spog met 'n eetarea asook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Germina M
5.0
Beautiful, comfortable place. Bananien Lodge is a beautiful place with breathtaking views. The garden is out of this world! The rooms a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ina G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Hierdie was die vierde keer wat ons daar oornag het en soos altyd was dit baie lekker.
Sep 2025
Pieter G
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and cozy - perfect for a weekend getaway. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Zaira V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plek, weg van Gauteng se geraas. Die plek was silwer skoon en vars. Yskas was klaar koud. Baie gasvrye ontvangs gekry. Ons sal beslis weer daa...
Sien meer
Aug 2025
Thedo V
Besigheidsreis
5.0
Rus en vrede, goeie oornag opsie. Rustigheid, was koud maar warm komberse en heater was daar. Omgewing en uitsig uitstekend. Dankie vir WiFi router.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Rietfontein 193 JT, R536 Sabie- Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Bananien Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfontein 193 JT, R536 Sabie- Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMTg3MDFiLTcwMmQtNGYxOC1iYWI0LTU2MjRmODhjNjQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R767 per nag (plek vir 3) 250 5 1 5 Rietfontein 193 JT R536 Sabie- Hazyview 1260 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -25.080191354602 30.833902359009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang