Banhoek Corner Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Zevenrivieren Road and Helshoogte Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Banhoek Corner Guesthouse is 'n pragtige en gerieflike toevlugsoord met pragtige uitsigte op die Simonsberg-bergreeks net 9 km vanaf Stellenbosch. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek of enkelreisigers wat net wil ontsnap uit die stad se gewoel.
Dié gastehuis bied 'n verskeidenheid smaakvol versierde eenhede wat elk slaapplek het vir 2 gaste. Dit sluit 'n 2-driekwartbedkamer, 6 klassieke koningkamers, 3 premium kamers en 'n deluxe dubbelkamer in. Die eerste eenheid het 2 driekwartbeddens, terwyl die oorblywende eenhede elk 'n koninggrootte-bed het. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf stort en bad. Badhanddoeke en seep word voorsien
Ander geriewe in die eenheid sluit gratis WiFi, 'n TV met Netflix, asook 'n tee- en koffieskinkbord met 'n Nespresso-masjien in. Die premuim- en deluxe-kamers lei na 'n privaat stoep wat ideaal is vir oggendkoffie.
'n Heerlike, daaglikse ontbyt word in die hoofleefarea bedien en gaste kan óf die gesellige gastesitarea óf langs die swembad ontspan. Die gastehuis is ook naby die gewilde Stellenbosch Wynlande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mario Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Corner of Zevenrivieren Road and Helshoogte Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Banhoek Corner Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Zevenrivieren Road and Helshoogte Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang