Bantry Bay Pearl
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 2, Firmount, 16 Fir Ave, Bantry Bay, Firmount, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 875 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bantry Bay Pearl is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Bantrybaai, Kaapstad. Ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, bied hierdie eenheid 'n uitstekende tuisbasis vanwaar gaste die omgewing kan verken en geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim balkon met buitemeubels en gedeeltelike see-uitsigte geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Saunders' Rock-strand ongeveer 1 km weg. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die Seepunt-promenade, V & A Waterfront, DHL-stadion en die Leeukop-staproete.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Turnkey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 83
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Unit 2, Firmount, 16 Fir Ave, Bantry Bay, Firmount, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 2, Firmount, 16 Fir Ave, Bantry Bay, Firmount, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang