Bantry Bay Retreat | Steps from the Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seacliffe, Seacliffe Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 156 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bantry Bay Retreat bied luukse akkommodasie binne loopafstand van die strand, wat dit die ideale kuswegbreekplek maak.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en spog ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met stoele en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Clifton View 1.1 km weg en The Pipe Track is 4.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Seacliffe, Seacliffe Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seacliffe, Seacliffe Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang