Baobab Farm Cottages
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Farm Kildare, Marnitz, 0620, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van die Koedoesrand Bosveld en poort na Botswana en majestueuse kremetart-land. Slegs 40 km vanaf Groblersbrug/Martin's Drift grenspos, bied dit 'n unieke en rustige stop na jou Botswana of ander Afrika bestemming. Bekyk die besonder mooi en helder naghemel van rondom 'n bosveldvuur of tydens warm someraande in ons swembad wat oor ons Njala-kamp uitkyk. Wakker in die oggend met voëlsange en tipiese plaaswerfgeluide.
Kothuise 1 - 3 is op dieselfde perseel as die plaashuis geleë, maar met sy eie tuin en unieke bosveldatmosfeer. Die kothuise is volledig toegerus en pragtig versier en bied slaapplek vir tot 16 persone.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-areas, rolstoelvriendelik, troeteldiere volgens reëling en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat 'n staproete, voëlkyk, wildkyk en swem insluit.
Tipies aan Koedoesrand, sal geen groot winkels gevind word nie en gaste word aangeraai om voorbereid op te daag. Bekyk die besonder mooi en helder naghemel van rondom 'n bosveldvuur en wakker in die oggend met voëlsange en tipiese plaaswerfgeluide.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 79
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Kildare, Marnitz, 0620, Limpopo
- Gaste dink Baobab Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Farm Kildare, Marnitz, 0620, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang