Successfully reported

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Paul E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Diamant op sy eie, fantasties. Pragtige plek, volledig toegerus, lekker padstal op die perseel, uitstekende diens en eienaars is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld met heerlike atmosfeer. Goeie waarde vir geld met puik kliëntediens. Anel se kommunikasie was uitstekend en 'n voortreflike gasheer. Heerlik geëet en lekker gekuier by die padstal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Baie dankie. Kom gou weer.

Danise F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfek geleë op ons roete tussen Tzaneen en Groblersbrug. Baie gemaklike kamers. Baie lekker gebly en nuwe vriende gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Dankie vir die terugvoer. Sien julle hopelik binnekort weer.

Coba V
1 nag
3.8
Jul 2025

Goeie oornag na 'n dag se reis van Botswana af. Vriendelik en hulpvaardig oor die foon gehelp. Te laat aangekom om persoonlik te ontmoet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mimi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Gerieflik, gasvry en baie goeie waarde vir geld. Anel is ongelooflik gasvry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Dankie Mimi, dit was heerlik om jul te ontmoet en hoop ons kan jul gou weer hier verwelkom.

Renier O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

The stay was great with a lovely host. The plumbing needs some work to be done. The stay was great with a lovely host. The plumbing needs some work to be done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morongwa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Peaceful. It was a pleasant place and peaceful. We enjoyed our stay and the people were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie goed geleë, skoon en mooi natuurskoon. Hulle het ook 'n "driving range" beskikbaar wat lekker is vir spiere losmaak na lang dag se ry. 'n Klein swembad vir afkoel, en 'n winkeltjie met oulike geskenkies en basiese behoeftes. Die restaurant het ook heerlike kos teen billike pryse. Ons sal beslis weer daar stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Thank you for the feedback. Wonderful meeting you. Come again soon.

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Warm atmosfeer met gasvryheid. Warm mense. Egte South African mense met groot harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Was heerlik om jul weer hier te hê. Hopelik sien ons gou weer.

Divan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjies en waarde vir geld. Baie naby aan Bordeaux venue. 3 min se ry van Bordeaux venue. Vriendelike ontvangs en baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Baie dankie. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Marnitz Kraal, Marnitz, 0620, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1910ff5d4ff58ca451deadb15c5a27f35cb7338a5bf44f1ca33a7babde98a0b7ac7d9284c537aeb3c15ff9a179b650802de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Farm Marnitz Kraal Marnitz 0620 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.163055555556 28.210277777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang