Successfully reported

Hibberdene, Baracuda Boulevard 670

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Colleen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful coastal getaway. Lovely location. Very neat and clean. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shorné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige groot huis met mooi view. Ons het vreeslik lekker gebly! Dis 'n pragtige groot huis met die mooiste see views. Baie prakties! Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolandi
Hibberdene, Baracuda Boulevard 670
Bly jul dit geniet, Shorné!

Juliane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A happy customer will definitely be booking again. Our stay was amazing. The house is fully equipped with all you require, and the view is breathtaking, especially in the mornings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Baie lekker gerus, baie mooi view en genoeg plek vir 'n groot gesin. Ons 3 hondjies. Baie lekker gerus, baie mooi view en genoeg plek vir 'n groot gesin. Ons 3 hondjies het dit net soveel geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yashveer R
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Breathtaking. Excellent, joyful and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker vir iemand met groot honde! Ons het 2 groot honde saam geneem. Hulle het die spasie geniet en dit was lekker om te weet hulle kan rondhardloop en nie êrens uitkom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolandi
Hibberdene, Baracuda Boulevard 670
Baie bly julle en julle hondekinders dit geniet! Groete, Jolandi

Tanya D
Lang verblyf
4.8
Des 2024

Rustige see-wegbreuk. Ons het vreeslik lekker gebly, heerlike groot huis met 'n lekker stoep en 'n kort stappie af na 'n skoon, stil strand toe. My 2 Jack Russells het dit net so baie geniet en ek was rustig oor hul veiligheid met die goeie omheining.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Lekker groot stoep met perfekte uitsig is die hart van die huis. Die huis is groot en ruim, maar ongelukkig vol van onversorgde oudhede, boeke en bord speletjies. Die somber, koue gevoel van die huis was gou vergete sodra ons op die stoep begin kuier het. Pragtige uitsig, en walvissie was oral te sien. Die oop en toesluit van die hek af na die strand is 'n uitdaging met die elektriese heining in plek. Ons hondekind het die groot grasperk geniet. Ons het in die rooi kamer geslaap en die bed was van goeie gehalte en gemaklik. 'n Spieël anders as dié van die klein kassie sal welkom wees. Geen aanwysings oor hoe om die waterpomp aan te sit nie. Gelukkig het my vriend kennis en kon ons dit vinnig aan die gang kry vir warm water in die gerieflike stort. In die kombuis is daar genoeg eetgerei, 'n groot ys-/vrieskas en 'n skottelgoedwasmajien as 'n bonus. As dit nie vir die wonderlike stoep was nie, sou ons dalk anders gevoel het oor 'n terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tino P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2024

Rustig, natuurskoon is mooi. Weg van alles. Die huis is goed geleë teen die see en is ook naby aan basiese winkels. Algemene omgewing vat jou uit die besige Noordkus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Charani G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Onvergeetlik, asemrowend mooi, vredevol. Baie mooi, groot netjiese huis. Ongelooflike mooi see-uitsig, hoor die golwe breek al dag en nag. Verlief op die stoep! Die tuin hekkie af see toe was die 'cherry' op die koek! See is paar meter van jou af en glad nie moeilik om by uit te kom nie. Jolandi was altyd beskikbaar en vriendelik. Sal beslis weer daar wil gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jolandi
Hibberdene, Baracuda Boulevard 670
Dankie Charani. Waardeer jou positiewe terugvoer. Julle is gaste wat ons enige tyd sal aanbeveel en wat ons plek baie mooi skoon en netjies agtergelaat het. Groete, Jolandi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 5 100
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 100
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd58ecd85228c22576f188b2ffa9207241057363975b45f938cb688ede6394615ae4ba04f739ff12a2daa28e52d984b9875?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 12 mense 41 5 1 5 Baracuda Boulevard 670 Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.576825151239 30.574459423943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang