Barberton BnB
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 17 Bok Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R760 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Barberton BnB is 'n gastehuis in die skilderagtige historiese dorpie Barberton, aan die voet van die Makhonjwa-berge en binne bereik van die suidelike ingang van die Krugerwildtuin.
Gerieflike verblyf word in 5 gastekamers gebied. Drie van die kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, en die ander 2 kamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. WiFi is oral in die gastehuis beskikbaar.
Die gastehuis beskik oor 'n braai-area, terras, 'n goed versorgde tuin, buitemeubels vir rus en ontspanning. Elektriese heinings en afstandbeheerde hekke en kameras by die hoofhekke verseker veiligheid, asook veilige parkering vir voertuie.
Daar is baie doendinge in die area vir die natuurliefhebber en avonturier, insluitend valskermsweef, perdry, mikroligte vlugte, voëlkyk, historiese staptogte, die National Heritage Geo-roete, bergfietsry en vierwielmotorroetes. Die dorpie Barberton het 2 museums en 'n erfeniswandeling, 'n gholfbaan, en eetplekke en koffiewinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gwendolyne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17 Bok Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Barberton BnB het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 17 Bok Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang