Successfully reported

Barberton Mountain Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Reinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hout huisie in die berg, pragtige plek, mooiste uitsig en baie rustige omgewing. Baie beslis die rustigste plek waar ek al oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sundra
Barberton Mountain Lodge
Baie dankie, Reinette. Ons waardeer julle en natuurlik is julle altyd baie welkom hier!

Liezl H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Peaceful with beautiful views and clean, comfy accommodation. We stayed overnight on our way to Kruger. The accommodation was spot on: beautiful, clean and attention to detail e.g. dish soap, milk, wood, charcoal, firelighters. The views are breathtaking. The area is quiet and peaceful. And Jack (the dog) checked in on us. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Met all my expectations. Will be back definitely. Excellent stay. More than expected. Beautiful mountain views. Peaceful and quiet. Perfect place to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sundra
Barberton Mountain Lodge
Good day Barry, Thank you so very much. You are always welcome here. We really enjoy having families here and especially when younger people have an experience of spending time in nature and appreciate the outdoors!

Wl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ons het baie lekker uitgerus omring deur bome, voëls en berge. Ons het heerlik uitgerus gedurende die Paasnaweek 2025. Die houthuisie is ideaal geleë tussen die bome in die berge waar jy jou kan verlustig in die ryk voëllewe en baie mooi staproetes. Ons het 14 verskillende voeltipes in die paar dae gesien sonder om regtig moeite te doen. Ons gashere het ons baie tuis laat voel en niks was vir hulle enige moeite om ons te help waar nodig nie. Ons het 'n nuwe gunsteling bergwegkruipplekkie gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Dit was rustig en die uitsig is baie mooi. Die gasheer het ons gul ontvang. Die huisie is oud en kort baie, baie aandag. Die mure in die badkamer is die seerste oog en die huisie kort verf binne. Dit is 'n "donker" huisie. Die trapreeling is los in die muur en op die vloer - glad nie veilig nie. Die buite stort voel nie veilig onder jou voete nie, die planke is verrot en op die stoep is paaltjies besig om los te kom van die reëlings af. Die kussings van die bank op die stoep is plek-plek geskeur en die hout van die bamboesstel is uitgedroog van die son. Verder was alle noodsaaklikhede daar. Hulle kon ons nog 'n stel handdoeke gegee het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Greg J
1 nag Saam met vriende
3.4
Mei 2025

If you get the opportunity, you must stay here. Perfect setting, all the conveniences, extra mile to make the stay comfortable and unforgettable, warm welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rus, natuur, en wonderlike gasvryheid. Ons het so lekker gerus. Die wonderlike natuur en berge is iets uit die boeke. Die gasvryheid was wonderlik. As ons weer in daardie omgewing kom, bly ons beslis weer daar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belina C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Breathtaking. It was fantastic; the kids enjoyed every minute. Mr Wayne was welcoming and made sure that we had everything we needed even before we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gekuier op hierdie spesiale plekkie. Sjoe, wat 'n voorreg om op so 'n spesiale plekkie te kon bly! Ons het 4 nagte oorgeslaap in die Houthuisie in Oktober. Pragtige uitsig oor omliggende bergskap en Barbeton. Dis redelik oud, nie baie ruim, maar uitstekend toegerus en ons het sommer gou daarop verlief geraak. Die Berghuisie het beslis 'n ruimer stoep en sal koeler wees, want dis van klip. Die fotos op die webwerf wys die Berghuisie, beslis ruimer en meer luuks as die Houthuisie. Ons het daar bespreek, maar daar was glo 'n probleem met die waterpomp met ons aankoms. Eerste dag was vreeslik warm, soos net 'n houthuis kan wees, maar daarna was dit koeler weer. Die plonspoel is klein, maar lekker vir afkoel. Die eienaar is baie gaaf en gaan uit sy pad om te help waar nodig, sonder om opdringerig te wees. Die ligging is fantasties, so 'n paar kilometers bergop met 'n redelike goeie maar steil grondpad wat ons Jimny 4x4 geen probleme gegee het nie. Barbeton bied baie dinge om te doen, ons het die Eureka stad en Eureka Pas gedoen met Wynand van Dusty Tracks, ook die ou goudmyn en dit was oor en oor die geld werd. Die geo-trail was ook 'n openbaring en ons het 'n lekker piekniek ingepak vir die roete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sundra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mukwana Heights, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9a742438e32a850f3419ea165d5ee3cc2b3e216dba994296a9c31488496bc7421e6d810b84b49b3cdc7d1c56f49e8c55190?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Mukwana Heights Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.807605690982 31.047889292168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang