Barbets Nest Bushveld Retreat
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 286 Wadrift, Boekenhoutskloofdrift Farm Portion 20, Pretoria, 2860, Gauteng
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Barbets Nest Bushveld Retreat is in die hartjie van die Dinokeng Noord-streek en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na rustige verblyf in die bosveld.
Verblyf word in verskeie eenhede gebied wat gemaklik 2 tot 6 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers het dubbelbeddens. Die badkamers het elkeen óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die lodge is in 'n malariavrye bosveld-area geleë, wat bewoon word deur diverse wild insluitend wildsbokke soos sebras, swartwitpense en njalas, asook 'n verskeidenheid voël- en plantspesies. Gaste kan wildkyk sommer van die voorstoep af. Gaste het ook toegang tot watergate binne 2 minute se stap en skilderagtige staproetes in die omgewing.
Ligging
- 286 Wadrift, Boekenhoutskloofdrift Farm Portion 20, Pretoria, 2860, Gauteng
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 286 Wadrift, Boekenhoutskloofdrift Farm Portion 20, Pretoria, 2860, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang