Barbosa K&K
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 17, Wilgeboom, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Barbosa K&K is 'n lieflike selfsorg-eiendom geleë op 'n klein wildreservaat 10 km buite Potchefstroom. Die reservaat huisves ook Jagluiperds, Serval, Caracal en die Suid-Amerikaanse Ocelot. Hierdie eiendom is ideaal vir gesinne of groepe wat die besige stad wil ontsnap.
Die eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die ander twee het dubbelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, waarvan een en suite is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eiendom spog met 'n ruim, goed toegeruste kombuis met 'n lugbraaier, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n tweeplaatstoofplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die leef- en eetareas het genoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en het ook 'n binnenshuise braai. Vir gaste se vermaak is 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste word voorsien van veilige parkering op die perseel en kan daagliks roofdiertoere bespreek, waar wildlewe gesien kan word, naamlik swartwitpense, koedoes, gemsbokke, impalas, springbokke en 'n wye verskeidenheid voëllewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 17, Wilgeboom, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Gaste dink Barbosa K&K het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 17, Wilgeboom, Potchefstroom, 2522, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang