Barefoot Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Main Road, Doonside, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Barefoot Beach House bied selfsorgverblyf aan die seekant vir tot 6 mense in Doonside.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat elk 2 mense kan akkommodeer en die kamers en deel die gebruik van 2 badkamers. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien en kampbedjies beskikbaar op versoek.
Die groot kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n DVD-speler het. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n groot stoep met braaigeriewe wat oor die see en tuin uitkyk.
Die eiendom is omhein en parkeerplek is beskikbaar vir sleepwaens en bote. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Barefoot Beach House het maklike toegang tot die strand en is 2 km vanaf die Toti Mall en 5 km vanaf die Galleria Mall wat verskeie winkels en restaurante bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Main Road, Doonside, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Barefoot Beach House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Main Road, Doonside, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang