Successfully reported

Barefoot Dreams 13 A

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig met alles wat jy nodig het. Het die tyd in Barefoot Dreams baie geniet. Ons gasheer en gasvrou was baie hulpvaardig. Die eenheid is baie mooi en goed toegerus. Lekker modern en die bed was heerlik gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nolene
Barefoot Dreams 13 A
Hi Marinda Baie dankie vir die mooi resensie. Was baie lekker om jou te kon huisves.

Corli V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstekend! Uitstekende verblyf en baie behulpsame verhuurders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Value for money! Everything we needed was available in the unit. We really enjoyed the stay and will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lovely place, we were completely at peace there. I wish we could stay longer. The unit was beautiful; it was perfect for us to use for the weekend. Lovely size, very comfortable, modern and clean. Well equipped for a holiday away. It is located in a lovely quiet area; there were no traffic noises, etc. An unexpected surprise was the additional features such as swimming pool, tennis court and playground for children in the complex. Our host was very friendly and helpful. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nolene
Barefoot Dreams 13 A
Hi Louisa, So glad you enjoyed your stay. We hope to see you again.

Jenny D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was ons top 10 akkommodasie verblyf. Het lekker gebly, was meer as tuis, alles was tops, beveel dit voorwaardelik aan, kon nie vir beter gevra het nie, het groot geword. As jy iets by 'n plek vergeet, moet jy teruggaan. Ons kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Was baie goed uitgelee die woning. En hondevriendelik was die grootste pluspunt. Beveel aan en sal weer daar gaan bly vir 'n langer tydjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chearon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Our stay was very awesome! Everything was absolutely perfect! We did enjoy every moment at Barefoot Dreams 13A.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik, goed toegerus en rustig. Heerlik gebly. Huisie is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Gasheer was so behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig. Lieflik. Snoesig. Ons het vreeslik lekker gebly. Ons wou nie huis toe gaan nie. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Relaxing, peaceful surrounds, ideal location to explore Jeffreys Bay. We enjoyed a cosy winter holiday at Barefoot Dreams 13 A. The apartment offered all we could need and more, tastefully decorated with modern finishes. The hosts made us feel welcome and offered sweet treats upon our arrival, even some fruit! The resort offered a holiday atmosphere with a swimming pool, tennis courts and play area for the kids. Lovely for a quiet stroll too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Drommedaris Street, Unit 13 A Seaviews Holiday Resort, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084442f3bd7c01b6eec49528e14830256a93d0e417cd478095c1da7d489f0d6ccdb178350335a89aca31ec85ae5731fd1225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 29 Drommedaris Street Unit 13 A Seaviews Holiday Resort 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054013067777 24.916655188361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang