Barefoot Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Barefoot Lodge is 'n selfsorg-strandhuis in die gewilde Point Village onder by The Point, in Mosselbaai. Hierdie klein hawedorpie geleë langs die bekende Tuinroete en is 'n belangrike toerismestreek, bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Garden Route Casino, 60 km se goue strande, en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Dié 4-slaapkamerhuis bied slaapplek vir tot 8 mense en het 3 badkamers, waarvan 2 en-suite is. Dit is 2 dubbelkamers, 1 dubbelkamer en 'n kamer met 'n stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Een van die dubbelslaapkamers het 'n oopplan-stort, terwyl die kamer met die stapelbed 'n en suite-bad het. Die derde, gedeelde badkamer het 'n stort en bad.
Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, waskamer, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbytkroeg met 6 kroegstoele. Die waskamer het beide 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 5 mense, terwyl die sitkamer 'n sitkamerstel en 'n TV met 'n volledige gedeelte DStv-kanale het. WiFi is ook beskikbaar.
Die huis het binnebraaigeriewe in die sitkamer en lei na 'n groot dek met buitebraaigeriewe en 'n pragtige uitsig. Die eiendom het parkeerplek vir 2 voertuie en is naby die see, restaurante en 'n supermark.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Barefoot Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang