Successfully reported
+25

Barefootin

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, 19 Schaapenzicht, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 272 R2 848 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Barefootin bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Langebaan geleë. Die bekoorlike strandmeerdorpie bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis met 3 slaapkamers kan tot 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, 'n bank om op te ontspan en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea maak oop op 'n patio wat oor die braai-area en tuine uitkyk.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge in die omliggende area geniet wat voëlkyk, visvang, perdry, kajak op die strand, voetslaan, gholf, ski, branderplankry, insluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Main Street, 19 Schaapenzicht, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barefootin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 272
R 4 272 R 2 848
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 272
R 4 272 R 2 848
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 272
R 4 272 R 2 848
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, 19 Schaapenzicht, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26a46ba34f6d598ee7f054d69f5d9a8145fb06c4f02bf3472020adc5e6d031061fc63d4a33ac3ac46c1ea296290b348f57bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 272 nouVanaf R2 848 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Main Street 19 Schaapenzicht 7375 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.089754070876 18.03119351296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang