Successfully reported

Baris Guesthouse

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie geniet, sal weer gaan. Baie lekker gebly, smaakvol gemeubileer, baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende oorslaap by Baris en net jammer ons kon net een aand bly! Uitstekende verblyf in puik luukse 'woonstel' en wonderlike omgewing. Gasvryheid van Minda laat mens tuis voel. Kaggelvuur is 'n wenner in die winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Baris Guesthouse
Dit was ons voorreg om julle op Baris te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien! So bly julle het julle kort kuiertjie hier geniet!

Jonelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker. Ons het onlangs ’n week by Baris Gastehuis deurgebring, en dit was ’n wonderlike wegbreek-ervaring. Die ligging is rustig en pragtig — ideaal vir iemand wat bietjie wil ontspan en wegkom van die stad se gewoel. Die kamers was netjies, smaakvol ingerig en baie gemaklik. Alles was skoon en goed voorberei vir ons aankoms. Ons het veral die aandag aan detail waardeer — van die vars linne tot die klein ekstras wat dit spesiaal gemaak het. Die diens was uitstaande. Die personeel was vriendelik, professioneel en het regtig moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Hulle was ook baie behulpsaam met aanbevelings oor aktiwiteite in die omgewing. Wat ons ervaring nog meer besonders gemaak het, was die rustige atmosfeer en die pragtige natuurskoon rondom die gastehuis. Dit is beslis ’n plek waar ons weer sal wil terugkom — of dit nou vir ’n romantiese naweek of net ’n rustige blaaskans is. Baie dankie aan die span van Baris Gastehuis vir ’n heerlike verblyf! ️️️️️ (5/5).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Baris Guesthouse
Dankie Jonelle, dit was ons heerlike voorreg om julle hier te kon ontvang. En dit maak dit nog lekkerder as ons weet dat julle jul verblyf op Baris geniet het. Hoop ons sien jou spoedig weer!

Maxine C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

It was everything and more. Will definitely go back. Everyone was so welcoming and friendly. The place is very clean. Our favourite pastime was spending time with the animals. The cheesecake is absolutely divine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Baris Guesthouse
Thank you for your review, Maxime. It was our pleasure to have you as guests at Baris and we hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Farm Baris, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee03186b8740a13f258bcb64564988d588d0e2f9a4278ee593a0d5842a97b1ae247b30b85e860573b549a60597cf4d6c309?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R712 Farm Baris 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.425389576713 28.388146162033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang