Successfully reported

Barlin Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Chris D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Veilig, rustig en naby alles. Heerlik gebly. Lekker geslaap. Skoon en netjies. Winkelsentrum loopafstand van huis af. Vol DStv-bouquet en plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was rustig en lekker atmosfeer. Was baie lekker, rustig, baie veilig en alles was op plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie waarde vir geld. Ons gebruik gereeld die gastehuis en het nog net positiewe dinge te sê oor die gastehuis, wat netheid, gerieflikheid en gasvryheid insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murshirley P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Uncomfortable. Not good. Felt very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Norman D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

One of the best guest houses I've stayed in. Exceptional. Clean and tidy. Great service daily! Friendly hosts. Everything works. Location great! Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, die kamer was toegerus met alles wat jy nodig kan hê. Die kamer en die kompleks is pynlik netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
1 nag Besigheidsreis
3.0
Jun 2024

Breakfast was adequate. The temperature was 1 degree overnight. Not enough blankets, poor room heating, and no electric blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jakes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Eenvoudig. Kamer was netjies en skoon. Parkering is belaglik klein en mens moet heeltyd die mense vra om die hek oop te maak, ongemaklik om in en uit te gaan.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sonja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Het al voorheen hier oornag, sal beslis weer, goeie bekostigbare verblyf. Kamer was baie netjies en skoon, genoeg spasie om te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie mooi plek, rustig en veilig. Sal weer daar oorslaap. Kon al 12 uur inboek en dis 'n pluspunt. Die oom het ons ontvang en ons na ons kamer geneem, alles gewys waar alles is. Kamers baie netjies en skoon, badkamer lekker groot. Net 'n stort, geen bad nie. Net een ding wat ons gepla het was dat jy geen sleutel kry om jou kamer toe te sluit as jy uitgaan nie, jy los die kamers oop. Dit het ons gepla toe ons uitgegaan het en die klein TV aan gelos het vir lig as ons laat terugkom die aand. Iemand was in ons kamer om dit af te sit, wat ons nie gemaklik gemaak het nie. Dit is privaat wat in ons kamer aangaan. Maar verder was alles goed. Ons was net verbaas dat ons ontbyt ook kon geniet. Moet nou nie eiers en spek verwag nie, maar dit was goed genoeg vir ons, wat ons gekry het, wat ons nie verwag het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Edwin Street, West Porges, Randfontein, 1759, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b705089b218d527eb68035d354b870a3781e93c1ad01ddfd2e5aa3751c02c9a0c46415a5cd06cbbc151aee5dac63958ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 9 Edwin Street West Porges 1759 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.177019394371 27.706591640614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang