Successfully reported

Baroe House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Hester N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Sutherland moet op elke persoon se wenslysie wees. Bly gerus in Baroe. Ons het baie lekker gebly. Ek kan net voorstel dat daar meer vadoekies, waslapies en skuursponsies voorsien word. Die wat daar is, is so bietjie min vir 4 mense vir 2 aande wat selfsorg. Dit is 'n lieflike ruim huis en heerlik vir 2 aartjies. Die beddens, matrasse en linne is uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Relaxing. Lekker huisie in 'n rustige Karoo dorpie. Was goed toegerus gewees en het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangename kuiertjie, moet te minste 'n langnaweek daar spandeer. Heerlike ruim plek, alles wat jy nodig het, bad en binnebraai 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ons het baie lekker gebly. Pragtige, goed ingerigte huis met veilige parkering. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons het ons verblyf in Sutherland baie geniet, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ej P
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Die mooiste natuur! Werklik die moeite werd. Awesome plek. Maak net seker dat jy die regte voertuig het vir die grondpad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Baie lekker. Akkommodasie skoon, elektriese komberse by graad tot lekker rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Lekker rus. Baroe is 'n pragtige huis wat baie goed toegerus is vir die koue. Die plek is baie goed geleë. Ek kan die verblyf beslis aanbeveel, ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sally C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Comfortable. Comfortable stay with everything needed. The neighbours did create a lot of noise on Saturday evening, which was not so great; however, it had quietened down by 10pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Baroe House was comfortable and well situated in the town. I would recommend it. Baroe House was well equipped and comfortable with very interesting decor. We never met the host. On arrival, we had to phone for the key code; the first call wasn't answered. Perhaps the host could send through the code before arrival. There were electric blankets on all the beds, which we didn't need; however, one of the blankets for a single bed was not working and a bedside light was iffy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Käthe-mari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

Sutherland was 'n wonderlike ondervinding. Die huis was skoon en netjies, maar yskoud. Van die hittepanele het nie gewerk nie en die handdoeke is papierdun. Die matras is baie pap en die WiFi is nie veel werd nie — gelukkig het ons dit nie nodig gehad nie. Van die dakligte werk nie en daar is een wat flikker. Daar was darem elektriese komberse op die bed, asook ekstra komberse en warmwatersakke. Daar was ook ’n fout met ons bespreking, maar gelukkig kon die webtuiste dit uitsorteer, en het ons ’n wonderlike ondervinding gehad by ’n ander plek vir een aand. Met ’n paar veranderinge soos hierbo voorgestel, kan dit ’n heerlike plek wees om te bly.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8e059ae3f253f13ab02e0647909239fb2a29dd8f36787d18c887eeed1e41150721c41bab9d7fe733bd122d5ba38909c6ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 10 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.398108037306 20.661313388502
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang