Successfully reported
+44

Bartholomew's Loft

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A St Bartholomew Street, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bartholomew's Loft is sentraal geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat saam deur die Oos-Kaap reis. Dié historiese gebou was eers 'n kerk en het baie karakter met 'n solder en dubbel-sitarea. Dit is naby die historiese Artificers Square, wat in 1820 in Makhanda (Grahamstad) ontstaan het, geleë. Dit is stapafstand van die middestad en Rhodes Universiteit. Toegang tot die perseel kan verkry word deur groot hekke met 'n geplaveide oprit, en daar is genoeg veilige parkeerplek.

Bartholomew's Loft bied verblyf in 3 slaapkamers, 1 koninggrootte-kamer op die boonste verdieping en 2 kleiner enkelkamers op die onderste verdieping. Daar is 'n ruim oopplan-kombuis, -leef/eetkamer en 'n kombuisarea. Bartholomew's Cottage bied ook ekstra verblyf in 2 ruim selfstandige eenhede .

Bartholomew's Cottage is omskep in 2 ruim selfstandige eenhede. Bartholomew's Cottage se binnehof-suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n afsonderlike oopplan-kombuis/eetarea. Albei kamers lei na 'n privaat ommuurde binnehof. Die bekoorlike klipmure is tipies van 1820'se huise in Makhanda (Grahamstad). Die sierfonteintjie en 'n klein tuintjie skep die gevoel van 'n veilige hawe in die middestad.

Die patio-suite het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die sonnige oopplan-kombuis/leefkamer lei na 'n stoepie. Die oorspronklike houtbalke, ou houtvloere en vensters dra by tot die gebou se historiese karakter.

Alle linne en handdoeke word voorsien en die kothuise word daagliks skoongemaak. Elke kamer het 'n verwarmer en elektriese komberse vir Makhanda (Grahamstad) se kouer winternagte. Tee, koffie en beskuit word voorsien. DStv en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1A St Bartholomew Street, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bartholomew's Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A St Bartholomew Street, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNDY5NjE4LWZiZDAtNDg3Zi04OGExLTRhOGVhNTcyMTZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 1A St Bartholomew Street Grahamstown 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.313266 26.529854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang