Baruch Guest House Rhodes
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Rhodes-Noord Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 142 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baruch Guest House Rhodes is 'n luukse boetiekgastehuis in Die Boord in Stellenbosch wat gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers bied. Die gastehuis spog met 'n lieflike tuin en swembad.
Verblyf word in 5 uniek ontwerpte kamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep wat na die tuin lei in elke kamer.
'n Kontinentale of volledige Engelse ontbyt word daagliks in die eetarea bedien en kan met aankoms bespreek word teen ekstra koste. Baruch Guest House Rhodes het elektriese omsetters en sonpanele om steeds volledig operasioneel te bly gedurende beurtkrag of kragonderbrekings. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 35 Rhodes-Noord Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Baruch Guest House Rhodes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Rhodes-Noord Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang