Baruch Guesthouse Lovell
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 29 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Vanaf R3 142 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baruch Guesthouse Lovell bied verblyf van 'n baie hoë standaard en is in Stellenbosch geleë.
Verblyf by Baruch Guesthouse Lovell beskik oor 7 elegant versierde kamers en 'n ateljeewoonstel. Die lugversorgde kamers in die gastehuis is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Ander geriewe wat by hierdie smaakvol versierde kamers ingesluit is, is gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n gasvryheidskinkbord, 'n kroeg en 'n yskas, 'n haardroër, 'n ingeboude internasionale propadapter, en 'n elektroniese kluis vir 'n skootrekenaar.
'n Kontinentale en/of volledige Engelse ontbyt word daagliks in die eetarea bedien en kan met aankoms teen 'n ekstra koste bespreek word. Die gastehuis beskik ook oor 'n groot swembad en 'n buite-vermaakarea.
Vir die korporatiewe reisiger is daar ook 'n moderne raadsaalfasiliteit wat voorsiening kan maak vir tot 22 afgevaardigdes. Ander sosiale byeenkomste en funksies vir 50 gaste kan ook gereël word. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.
Baruch Guesthouse is 1 km vanaf Mediclinic Stellenbosch en Mediclinic Stellenbosch Dagkliniek, Die Boord Winkelsentrum, Markotter Sportkompleks, en 2 km vanaf die Stellenbosch Gholfklub.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Gaste dink Baruch Guesthouse Lovell het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 29 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang