Basse Provence Country House
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer is op die onderste verdieping naby die swembad geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie. 
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié ruim kamer is onder die grasdak en die populierbalke. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en ondervloerse verhitting. Die kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n privaat ingang wat dit 'n ideale wittebroodsuite maak. Die eenheid is slegs met trappe bereikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie. 
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en verhitte handdoekrelings. Die slaapkamers grens aan 'n goed toegeruste sitarea en 'n kombuisie. Die kothuis is apart, maar naby genoeg vir gaste om ontbyt in die Basse Provence Manor House en die swembadarea, wat net 'n paar meter daarvandaan is, te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie. 
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang