Successfully reported

Basterskloof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gaan beslis weer aanklop. Stunning view, en perfect vir getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Naby Kaapstad, tog voel dit ver weg in die natuur. Basterskloof is 'n besondere plek met natuur omringend en asemrowende uitsig in elke rigting. Daar is 'n simfonie van klanke wat mens rustig stem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

'n Naby maar egte natuurervaring. Vir ons baie naby aan Kaapstad. Tog afgesonder en deel van die natuur. Ons het lekker geroei, gestap en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustige plaasverblyf. Die plaasverblyf is rustig en die huis is goed toegerus en veilig. Ons was naby al die besienswaardighede in en om Botrivier. Jacobus is 'n goeie gasheer. As jy plattelandse rustigheid soek, is Basterskloof die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-zanne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rus vir die siel. Basterskloof is absoluut ons sielerus wegbreekplek. Van die gasvryheid en lekkerste tuisgemaakte goedjies in die stoor - moenie die varsgeperste olyfolie vergeet nie! - tot die natuurskoon en stilte wat net deur die leeus se gebrul onderbreek word. Die steenhuisie is ruim en gerieflik ingerig. Beter waarde vir geld kry mens nie. Naby genoeg, maar tog ver van die stad se lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stunning getaway, close to Cape Town yet "miles away". Beautifully appointed mountain cottage with views of the mountains and nearby dam. Cottage was all we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Asemrowend perfek. Dit was regtig waarde vir geld en presies waarna ons opsoek was. Ons het bietjie verdwaal gevoel toe ons daar kom, want daar was net bordjies by die ingang en ons het nie geweet presies waarheen nie, maar ons verblyf was regtig uitstekend. Die eenheid waarin ons gebly het, was ook perfek geleë om jou die privaatheid te gee wat jy soek. Die huise was ver beter as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizly S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Restful breakfast. We spent Easter weekend in the Rondawel in the owner's magnificent and spacious garden. We loved all the areas to explore and the vast farm life and animal experiences. We would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Great hosts, farm is good for the soul, quiet. It was fabulous, very enjoyable, a weekend was too short. Next time we will stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75485647e79164144c1b32b9960c89f64f2da0dd4db2ea417521174b529eb24c5323ca7ccc46849a60743796ff0df4d42d0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 Van Der Stel Pass Road Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185242972351 19.215525090694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang