Successfully reported
+69

Basterskloof

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Basterskloof bied rustige selfsorgverblyf en is geleë op 'n bekoorlike werkende plaas buite Botrivier in die Overberg.

Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede. Die Bergkothuise is naby die plaasdam geleë, daar is 'n rondawel naby die gemeenskaplike swembad, en 1 vrystaande eenheid, die Skilpadkothuis, met 2 aparte slaapkamers op die stoetplaas-gedeelte. Die Skilpadkothuis is naby die hoofplaasdam met 2 privaat slaapkamers. Die Bergkothuise is ideaal geskik en bied slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders, terwyl die Rondawel perfek is vir 2 volwassenes. Skilpadkothuis is ideaal vir 'n gesin. Anna se Kothuis is naby die dam geleë.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie met basiese selfsorgtoestelle soos 'n yskassie en 'n stoof, terwyl alle eenhede toegang tot braaigeriewe het. Veilige parkering word ook op die perseel voorsien met spesiale mobiele sekuriteit van 'n betroubare diensverskaffer.

Bergkothuis Nr. 2 en Skilpadkothuis is troeteldiervriendelik, mits dit gereël word tydens bespreking.

Gaste kan swem, stap, bergfietsry, asook olyfolie- en appelasynproe op die plaas geniet. Die stoetplaas-afdeling bied ook een-tot-een diere-interaksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan beslis weer aanklop. Stunning view, en perfect vir getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Claudia S
5.0
Naby Kaapstad, tog voel dit ver weg in die natuur. Basterskloof is 'n besondere plek met natuur omringend en asemrowende uitsig in elke rigting. Daar ...
Sien meer
Sep 2025
Claudia S
Gesin met tieners
5.0
'n Naby maar egte natuurervaring. Vir ons baie naby aan Kaapstad. Tog afgesonder en deel van die natuur. Ons het lekker geroei, gestap en gekuier.
Jul 2025
Pieter G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2025
Louis U
Saam met vriende
5.0
Rustige plaasverblyf. Die plaasverblyf is rustig en die huis is goed toegerus en veilig. Ons was naby al die besienswaardighede in en om Botrivier. Ja...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Van Der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Basterskloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75485647e79164144c1b32b9960c89f64f2da0dd4db2ea417521174b529eb24c5323ca7ccc46849a60743796ff0df4d42d0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 Van Der Stel Pass Road Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185242972351 19.215525090694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang