Basterskloof
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Basterskloof bied rustige selfsorgverblyf en is geleë op 'n bekoorlike werkende plaas buite Botrivier in die Overberg.
Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede. Die Bergkothuise is naby die plaasdam geleë, daar is 'n rondawel naby die gemeenskaplike swembad, en 1 vrystaande eenheid, die Skilpadkothuis, met 2 aparte slaapkamers op die stoetplaas-gedeelte. Die Skilpadkothuis is naby die hoofplaasdam met 2 privaat slaapkamers. Die Bergkothuise is ideaal geskik en bied slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders, terwyl die Rondawel perfek is vir 2 volwassenes. Skilpadkothuis is ideaal vir 'n gesin. Anna se Kothuis is naby die dam geleë.
Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie met basiese selfsorgtoestelle soos 'n yskassie en 'n stoof, terwyl alle eenhede toegang tot braaigeriewe het. Veilige parkering word ook op die perseel voorsien met spesiale mobiele sekuriteit van 'n betroubare diensverskaffer.
Bergkothuis Nr. 2 en Skilpadkothuis is troeteldiervriendelik, mits dit gereël word tydens bespreking.
Gaste kan swem, stap, bergfietsry, asook olyfolie- en appelasynproe op die plaas geniet. Die stoetplaas-afdeling bied ook een-tot-een diere-interaksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Van Der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Basterskloof het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang