Successfully reported
+49

Bastion House

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Albert Road, Irene Security Estate, Irene, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 593 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bastion House bied B&B-verblyf op Irene Sekuriteitslandgoed. Die gastehuis is naby die Centurion Gholflandgoed, restaurante en ongeveer 16 km van Pretoria se middestad af.

Bastion House se verblyf bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het of 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer. Die kamers het 'n private ingang, gratis WiFi, 'n werkstasie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Gesonde ontbyt word in die eetarea bedien of 'n wegneem-ontbytboksie kan bestel word. Daar is klein braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel met 24 uur-toegangsbeheer.

Bastion House is 10 km van Irene Village Mall, Irene Buiteklub, 36 km van Sandton City Mall en 44,4 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Yolandi V
Besigheidsreis
5.0
Dit is so 'n mooi plekkie en die eienaars gaan uit hul pad uit om te sorg dat mens. Dit is so 'n mooi plekkie en die eienaars gaan uit hul pad uit om ...
Sien meer
Okt 2025
Kayleigh S
Saam met vriende
5.0
Would highly recommend! We had a pleasant overnight stay at the beautiful Bastion House. The room was clean and well-maintained. The st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ulandi V
5.0
Hoogs aanbeveel. Dit was absoluut gemaklik gewees. Die stort fasiliteite was skoon, warm en gerieflik.
Jun 2025
Annetjie B
5.0
Baie lekker. Alles was goed, behalwe kamer no 14 het 'n opening waar daar koue lug ingekom het. In die nag was dit koud in die kamer gewees.
Jun 2025
Rosa D
Gesin met tieners
5.0
Voorsien in elke behoefte. Gasvryheid uit die boonste rakke! Bastion House maak voorsiening vir elke behoefte wat 'n reisiger kan hê. Goeie kwaliteit ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 55 Albert Road, Irene Security Estate, Irene, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Bastion House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 593
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 593
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 593
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Albert Road, Irene Security Estate, Irene, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a45539406c0f642be2e7a556ab033ffaf8032e002501f6961d8191dd6928ec8ca9e65f2011a4e952941ed033ffbae65c3e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 593 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 55 Albert Road Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.866518 28.212381
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang