Successfully reported

Bastion View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Thuanitha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Verskeidenheid glase en plastiek by die buite. Dit was heerlik! Het my verwagting oortref. Karien is so gaaf. Puik kwaliteit beddegoed en handdoeke, ekstra punte vir swemhanddoeke! Die dekor is pragtig. Mens voel dadelik rustig en kalm as jy instap. Ons het heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Julle sien ons weer! Baie behulpsame en vriendelike gasheer en gasvrou. Bastion View is netjies, elegant en goed toegerus. Die KolKol warm bad is 'n absolute treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Bastion View
Het was geweldig om dit koppel te huisvesten! Zeer netjes en respectvol tegenover eigendom. We hopen ze snel weer te zien.

Caroline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus vir die siel! Sal Bastion View definitief vir enige iemand aanbeveel. Al ons verwagtinge was oortref. Die huis is goed toegerus en luuks met alles wat mens benodig weg van die huis af. Die KolKol, springbokke en braai area was definitief 'n hoogtepunt waar mens lekker kan ontspan en wild- en sterrekyk saam met geliefdes. Sal definitief weer en weer hiernatoe kom en dit aanbeveel vir enige iemand - van enkellopendes tot paartjies, gesinne of vriende. Baie dankie vir ons wonderlike gashere vir die onvergeetlike verblyf. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Bastion View
Wonderlike gaste om te huisves! Bedagsaam en baie netjies, hoop ons sien julle gou weer!

Anita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Beautiful, peaceful cottage ideal for a stop-over. Very close to N1, safe, beautiful garden, peaceful and well-appointed cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lallie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Truly unforgettable. We had the opportunity to stay at this incredible place. It exceeded all expectations with its beautiful view and the hot tub. The stunning location is so tranquil that you forget you are 8 minutes from the hustle and bustle of Polokwane. Our host went above and beyond to make our stay special. Overall we would highly recommend this little piece of heaven to anyone looking for a quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Bastion View
What a wonderful couple! We really hope to see you soon again!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karien
Bastion View
Kom kuier gerus weer in die somer wanneer dit groener is, hoop ons sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75456a74bd654e05004fb89ae8ea0a6f76ae0a19e3191a80d13e51bd6aa8c9fcc5b3130b3bf628df4b9de530638513c316ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 23 Bastion Crescent Myngenoegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.916194874596 29.5179647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang