Successfully reported

Bastmolen Holiday Flat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Louisa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Sal dit weer hier doen. Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Bastmolen Holiday Flat
Thank you for your visit.

Maggie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Veilig, gerieflik en vreeslik netjies. Sal beslis weer van daar inboek. Ons personeel was meer as tevrede en al was dit vir sakereis, sal ons beslis weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesto C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

N/A. Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het. Het bietjie gesukkel met die shower water, maar andersins was ons warm en veilig en kon lekker rus. In-check en instruksies was eenvoudig en duidelik. Sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Bastmolen Holiday Flat
Dear Ms Cloete, Thank you for your visit to our little place of rest in Stellenbosch. Kind regards, Richie and team

Pieter J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Skoon en netjies. Wat 'n lekker plek om te bly. Jy het alles wat jy nodig het. Voel soos by die huis. Ligging ook lekker. Naby die Universiteit. Skoon en netjies. Sal weer kom. Dankie Richard en die webtuiste se span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Really enjoyed my stay at the apartment. Would definitely go back. Really enjoyed the apartment. I felt right at home. Not too many stairs. Very cozy apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiny D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustig, veilig en voldoende. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Het lekker gebly, sal weer hier bly. Baie goed geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great location, close to everything. Great stay and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Bastmolen Holiday Flat
Thank you for your visit.

Ineke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Nice place at walking distance to inner town. Nice place, quiet, clean, well equipped close to town centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Bastmolen Holiday Flat
Thank you for your visit. We are happy that you enjoyed our holiday apartment and beautiful Stellenbosch.

Bernie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absoluut fantasties gewees, was te gou verby! Baie lekker! Sal beslis daarvan hou om weer daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c13affbbb4e718fccff430f69b14867877372e3e57bbca2dfc28bf9b89254d043577252b6eeac4c284779deeb5d7c86f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 Market Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.937262861993 18.855105936527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang