Batavia Boutique Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Louw Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van die historiese Stellenbosch geleë, hierdie klassieke 19de-eeuse gastehuis bied luukse en ruim kamers versier met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige banke, groot stoele en verfynde tafels.
Elkeen van die lugversorgde kamers het 'n platskerm-satelliet-TV, Nespresso-koffiestasie, kroegie wat volledig toegerus is, en suite-badkamers en toegang tot gratis WiFi om net 'n paar van die luukshede te noem.
Gaste kan hul dag begin met 'n ryk ontbyt wat in die eetarea bedien word. Laatmiddagtee, koeke en drankies word aangebied en kan in die ruim sitarea of by die swembad geniet word.
Op 'n lui somersdag, hoekom sit jy nie om die buiteswembad en teug aan 'n glasie van een van vele goeie wyne uit die Stellenbosch-streek nie. Batavia Boutique Hotel is baie sentraal geleë en binne stapafstand vanaf van Stellenbosch se beste restaurante, teaters en museums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rosie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Louw Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Batavia Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Louw Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang