Successfully reported
+40

Batter Boys Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Jeugd Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R637 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Batter Boys Boutique Hotel is 'n 4-ster B&B in Pretoria. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.

Verblyf by Batter Boys Boutique Hotel beskik oor 11 kamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n koningin-, koningingrootte- óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe wat by alle kamerkategorieë ingesluit is, is tee- en koffiemaakgeriewe; 'n TV met sekere DStv-kanale; en 'n kluis.

'n Buffet-ontbyt word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike maaltye ook op versoek gereël kan word. Die hotel bied ook 'n groot vermaakarea, sowel as 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem. Vir die korporatiewe reisiger is daar konferensiegeriewe en 'n trou-venue beskikbaar om te huur.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel, en Batter Boys Boutique Hotel is naby die Pretoria Dieretuin, die Loftus Versfeld-stadion, winkelsentrums, asook die Uniegebou, om maar 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rudi S
Besigheidsreis
5.0
Regtig 'n lekker plek om te bly. Wonderlike plek om te bly! Uitstekende gasvryheid en diens, baie vriendelike personeel. Regtig 'n plek om aan te beve...
Sien meer
Okt 2025
Amone W
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Dit was heerlik. Skoon en netjies en baie vriendelike personeel.
Okt 2025
Brigette D
5.0
Fantabulous. Seamless booking in, friendly and helpful staff, room was very comfortable and spacious. Wonderful for a few nights' stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Yvette B
Saam met vriende
5.0
Lieflike, veilige verblyf. Die venue is selfs mooier en beter as die foto's. Baie veilig, gerieflik en rustig. Sal beslis weer daar gaan bly.
Jul 2025
Maresa V
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly. Oornag fasiliteite was goed.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 32 Jeugd Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Batter Boys Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 637
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 637
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 637
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Jeugd Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwODM0NzE0LTY2NDMtNGNjOS04YjA2LTZhNDA3ZTM1NThiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R637 per nag (plek vir 1) 106 5 1 5 32 Jeugd Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6644012 28.2456492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang