Successfully reported

Battiss Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karolien S
1 nag
5.0
Aug 2025

Juweel in die middel van Pretoria, gasvryheid en gerief op sy beste. Ek geniet hulle gasvryheid vreeslik. Die eenhede is pragtig en so gerieflik. Ontbyt is een van my hoogtepunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Het baie lekker gebly, kamers het alles wat mens nodig het. Ontbyt was perfek gewees en vir seker een van die hoogtepunte. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Sal ook enige tyd aanbeveel vir iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karolien S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Pragtige plek, vriendelike diens en gasvryheid. Battis Guest House is 'n juweel van 'n plek. Jy voel glad nie of jy in die stad is nie. Dit is netjies en skoon. Gerief op sy beste. Vincent was vreeslik aangenaam en het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt was uit die boeke, dankie vir julle moeite. Ek sal hulle gastehuis enige tyd weer bespreek en aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike tydjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alsunet S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Dit is die mooiste gastehuis, met awesome diens! Ons het soos "royalty" gevoel! Dit is die mooiste gastehuis, met awesome diens! Ons het soos "royalty" gevoel! Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik en skoon! Ja, dit was skoon en netjies. Baie vriendelik en die breakfast was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Onverbeterlike verblyf met die beste ontbyt onder die son. Mens voel dadelik tuis by Vincent. Ons kan met vrymoedigheid Battiss aanbeveel en sal altyd weer daar kan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Top class establishment with friendly hosts and beautiful decor! We loved it! Fantastic stay with the best hosts we could have expected. Attention to detail was of an exceptional standard. From the decor to the breakfasts, we could not fault anything; it was all brilliant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 20th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5b566c2340f8e482cb7aa5461646a3a533bc56aad4d206762d9eeeb811c52ab32e2e57a0f5c13c30e18b6ed0596c8b58e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 92 20th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.770643908088 28.261193868718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang