Successfully reported
+14

Bauhenia @ 97

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 James Moroka Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bauhenia @ 97 bied gerieflike verblyf in 'n historiese gastehuis in Potchefstroom. Die gastehuis is naby winkels en restaurante in die omgewing.

Gerieflike verblyf word in 4 gastekamers aangebied. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk en 1 kamer vir 'n gesin van 3. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea met 'n slim-TV met Showmax en WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is parkeerplek vir elke kamer.

Ontbyt is by die koffie- en geskenkwinkel, Bauhenia @ 36, naby die gastehuis beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lorette R
Gesin met tieners
5.0
Dit was die perfekte oornag verblyf. Ons een nag se verblyf was fantasties. Die ligging was perfek.
Sep 2025
Johan B
5.0
Great. Will stay there again anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Marelize D
Gesin met tieners
5.0
Lieflike verblyf, goeie waarde vir geld. Baie lekker verblyf. Veilig, baie goeie ligging. Pragtige huis. Kamers goed toegerus en pragtig. Veilige park...
Sien meer
Feb 2025
Tiaan M
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Heerlike verblyf by Bauhenia@97 met uitstekende diens en vriendelike personeel.
Sep 2024
Metos (
Besigheidsreis
4.8
Homey and very clean. I booked this place for one of our technicians at work, and he said this place was amazing. The owner really made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jayde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 97 James Moroka Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Bauhenia @ 97 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 James Moroka Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81c656fe81617d59f636db4f4f233917ddb9705e0b5f3dc643d1384744b00fd16541d33666aeb2b79ec6208b1f3b438f1603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 97 James Moroka Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.71023801242 27.09172317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang