Bauhenia Potchefstroom
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Beyers Naude, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom.
Die huis is pragtig gerestoureer en ons bied verblyf in 3 lieflike kamers. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies en die derde het slaapplek vir 'n gesin van 4. Elkeen is gerieflik gemeubileer en het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, koffie- en teeskinkbord en 'n sit- en werkarea. Die kamers is toegerus met 'n TV met DStv en WiFi. Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens en elke eenheid het parkeerplek vir 1 motor.
Ontbyt kan in die sonkamer, op die groot stoep of in die lieflike tuin, wat 'n tuiste vir menigte voëlspesies is, geniet word. Aandetes is ook op versoek beskikbaar.
Ons is stapafstand vanaf Boys High School, die Kennith McArthur Stadion en Olienpark Potchefstroom. Die gronde waar Aardklop plaasvind en die Mooirivier Mall is ook net 2 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jayde Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 112
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Beyers Naude, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Bauhenia Potchefstroom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Beyers Naude, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang