Successfully reported
+8

Baviaanskloof Bosvlakte Historic House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R332, Willowmore, Baviaanskloof, 6452, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Baviaanskloof Bosvlakte Historic House bied selfsorgverblyf in ’n plaas-styl en is langs die R332 teen die basis van Baviaanskloof Natuurreservaat. Hierdie plaashuis bied ’n rustige wegbreek van die stadslewe.

Hierdie historiese huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamer.

Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 'n klein en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofbadkamer het ’n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met ’n yksas-vrieskas, oond, stoof, ketel en sekere eetgerei toegerus.

Die oopplan-leefarea het ’n kaggel, lugversorging, ’n dakwaaier, ’n etenstafel met sitplekke en rusbanke. Die leefarea lei na ’n binne-braaiarea en lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die buite-braai en vallei bied.

Daar is genoeg oop parkeerplek vir 4x4's wat aanbeveel word vir toegang tot die huis. Daar is geen WiFi nie. MTN werk soms in die kloof. Die verblyf word ongelukkig deur beurtkrag geraak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the R332, Willowmore, Baviaanskloof, 6452, Oos-Kaap
  • Gaste dink Baviaanskloof Bosvlakte Historic House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R332, Willowmore, Baviaanskloof, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef480520669c109e7853412e64e77e28544080206ee5306e221b569b40c059d70fb83e7d9b688324614cf9fc0c245c952cea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 1 5 1 3 Off the R332 Willowmore 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.591219659936 24.177445923783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang