Bay Breeze
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Tulip Close, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay Breeze is 'n klein gastehuis met 'n sentrale ligging in Gordonsbaai, Somerset-Wes. Ons bied pragtige kamers aan gesinne, toeriste en sakereisigers.
Daar is dubbelkamers en gesinskamers, elkeen met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Van die kamers het en suite-badkamers.
Die parkeerplek is veilig omhein en die gastehuis is naby winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sterna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 180
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2 Tulip Close, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay Breeze het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Tulip Close, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang