Successfully reported

Bay Haven

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Annette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stil en rusrig. Ons het lekker gebly. Baie skoon en netjies. Vriendelike diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aangenaam en vriendelike mense. Verblyf is baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
Dankie vir die terugvoer, Ferdie. Kom gerus weer. Groete, Ronel

Samuel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Uitstekend en nice. Nice, house warming ontvangs. Alles baie netjies en geen probleme met ondersteuning waar nodig was nie. Lekker mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
Dankie vir die terugvoer! Kom gerus weer. Groete, Ronel

Heidi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Can't sum it up in a few words, it was perfect. This started off badly as we booked a place in Gansbaai and we were not happy. We then struggled for a while to get a place and with Kaylee's help, we found an awesome place at Bay Haven. Oh, what a perfect place! The host is such a beautiful soul. There was a reason why we landed up there, through God, as she is a God-fearing woman. So pleasant and accommodating. It was exactly what we needed, so peaceful and relaxing. Thank you for being so amazing. God bless you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ronel
Bay Haven
It was wonderful to meet you and Lesley. Thank you for the positive review.

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Enough space and well equipped unit to make the stay comfortable. As a whole, we enjoyed the space and the time away from home at Bay Haven. The unit is well equipped for the winter months, and enough utilities to make the stay comfortable. The unit is very close to the R43 and this might disturb guests that aren't used to it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Doug J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Comfortable place with easy walking access to beaches, didn't lack for anything. Didn't lack for anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
It was lovely having you at Bay Haven. Thank you for being such considerate guests!

Frederick T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Veilige. Netjiese plek. Goed geleë. Baie oulike plek. Vriendelike gasvrou. Skoon. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
Hi Frederick, Dankie vir die terugvoer! Kom gerus weer. Groete, Ronel

Rachael F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2024

Comfortable and clean. We thoroughly enjoyed our stay at Bay Haven. It was clean and bright and Ronel was a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Al wat ons nie te bly oor was, was dat daar geen seep was in die badkamer nie. Verder was ons baie beïndruk met die gasvryheid van die eienaar en ons sal beslis die plek aanbeveel vir enige familie wat 'n wegbreek benodig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
Hi Chanel, Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dit geniet het by Bay Haven. Ek hoop darem dat die 3 ure later uit check tyd waarvoor julle gevra het, darem opgemaak het vir die ongerief van die seep. Hoop om julle weer te kan verwelkom. Groete, Ronel

Mariaan V
1 nag Saam met vriende
3.8
Sep 2024

Badkamer kort seep en toiletsprei. Baie lekker, dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ronel
Bay Haven
Dankie Mariaan vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Groete, Ronel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Rietgans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74a7145f3421ccfe88a0dc868f0a6a115b78f648d87d8a0a036f82d88e5952cf1a144968326dcf3e4a54ad90ec8783615b8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 3 Rietgans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571906042852 19.353939055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang