Bay View Guest House
Beskrywing
Ruim kamer met uitsigte oor die tuin. Privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Skoon handdoeke daagliks voorsien. Groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en privaat stoep. Word daagliks skoongemaak. Let asseblief op dat die gekwoteerde tariewe geld vir 2 persone wat deel, indien aparte beddens benodig word, moet ons voor die tyd in kennis gestel word. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor per eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Bay View Gastehuis nie braai- of kombuisgeriewe het nie. Ontbyt en aandete is ook nie op die perseel beskikbaar nie. Daar is egter verskeie restaurante binne 1 km wat ontbyt, middagete, aandete en wegneemetes bedien. Inklok na 20:00 is moontlik met vooraf reëling. Laat uitklok word teen 'n bykomende fooi gehef. Alle kamers is rookvry; daar is egter rookareas beskikbaar. Bay View akkommodeer nie troeteldiere nie. Kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak. Respekteer asseblief ander gaste se privaatheid en handhaaf 'n minimum geraasvlak te alle tye. As gevolg van ander gaste, privaatheid en sekuriteit word geen persone anders as bespreekte gaste op die perseel toegelaat nie. 'n Volle daaglikse tarief sal gehef word vir besoekers anders as bespreekte gaste wat op die perseel gevind word. Let asseblief daarop dat die swembad en waterfonteine op die perseel nie omhein is nie en daarom moet kinders te alle tye vergesel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Groot kamer met uitsigte oor die berge, Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt, en die Helderbergkom se nagliggies. Privaat ingang, koningingrootte-bed en enkelbed, en suite-badkamer met 'n stort. Skoon handdoeke word daagliks voorsien. Groot platskerm-TV, sekere DStv-kanale, gratis WiFi, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en privaat patio. Daaglikse skoonmaakdiens. Let asseblief daarop dat die tariewe wat gekwoteer word slegs van toepassing is op die eerste 2 gaste wat deel. Indien 2 aparte beddens benodig word moet ons voor die tyd in kennis gestel word. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Bay View Gastehuis nie braai- of kombuisgeriewe het nie. Ontbyt en aandete is ook nie op die perseel beskikbaar nie. Daar is egter verskeie restaurante binne 1 km wat ontbyt, middagete, aandete en wegneemetes bedien. Inklok na 20:00 is moontlik met vooraf reëling. Laat uitklok word teen 'n bykomende fooi gehef. Alle kamers is rookvry; daar is egter rookareas beskikbaar. Bay View akkommodeer nie troeteldiere nie. Kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak. Respekteer asseblief ander gaste se privaatheid en handhaaf 'n minimum geraasvlak te alle tye. As gevolg van ander gaste, privaatheid en sekuriteit word geen persone anders as bespreekte gaste op die perseel toegelaat nie. 'n Volle daaglikse tarief sal gehef word vir besoekers anders as bespreekte gaste wat op die perseel gevind word. Let asseblief daarop dat die swembad en waterfonteine op die perseel nie omhein is nie en daarom moet kinders te alle tye vergesel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot kamer het 'n uitsig oor die omliggende berge, Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt en die Helderbergkom se nagliggies. Daar is 'n privaat ingang, koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Skoon handdoeke word daagliks voorsien. Daar is ook 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en privaat patio. Die kamer word daagliks skoongemaak. Let asb. dat die gekwoteerde tariewe van toepassing is op die eerste twee gaste wat deel. Indien 2 aparte beddens benodig word moet ons voor die tyd in kennis gestel word. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Bay View Gastehuis nie braai- of kombuisgeriewe het nie. Ontbyt en aandete is ook nie op die perseel beskikbaar nie. Daar is egter verskeie restaurante binne 1 km wat ontbyt, middagete, aandete en wegneemetes bedien. Inklok na 20:00 is moontlik met vooraf reëling. Laat uitklok word teen 'n bykomende fooi gehef. Alle kamers is rookvry; daar is egter rookareas beskikbaar. Bay View akkommodeer nie troeteldiere nie. Kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak. Respekteer asseblief ander gaste se privaatheid en handhaaf 'n minimum geraasvlak te alle tye. As gevolg van ander gaste, privaatheid en sekuriteit word geen persone anders as bespreekte gaste op die perseel toegelaat nie. 'n Volle daaglikse tarief sal gehef word vir besoekers anders as bespreekte gaste wat op die perseel gevind word. Let asseblief daarop dat die swembad en waterfonteine op die perseel nie omhein is nie en daarom moet kinders te alle tye vergesel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kleiner, maar gerieflike kamer bied uitsigte oor die omliggende berge, Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt en die Hederbergkom se nagliggies. Daar is 'n privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Skoon handdoeke word daagliks voorsien. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolf en 'n koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer word daagliks skoongemaak. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Bay View Gastehuis nie braai- of kombuisgeriewe het nie. Ontbyt en aandete is ook nie op die perseel beskikbaar nie. Daar is egter verskeie restaurante binne 1 km wat ontbyt, middagete, aandete en wegneemetes bedien. Inklok na 20:00 is moontlik met vooraf reëling. Laat uitklok word teen 'n bykomende fooi gehef. Alle kamers is rookvry; daar is egter rookareas beskikbaar. Bay View akkommodeer nie troeteldiere nie. Kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak. Respekteer asseblief ander gaste se privaatheid en handhaaf 'n minimum geraasvlak te alle tye. As gevolg van ander gaste, privaatheid en sekuriteit word geen persone anders as bespreekte gaste op die perseel toegelaat nie. 'n Volle daaglikse tarief sal gehef word vir besoekers anders as bespreekte gaste wat op die perseel gevind word. Let asseblief daarop dat die swembad en waterfonteine op die perseel nie omhein is nie en daarom moet kinders te alle tye vergesel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié groot kamer het panoramiese uitsigte oor die omliggende berge, Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand en Kaappunt en die Hederbergkom se nagliggies. Die suite het 'n privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met aparte bad en stort. Skoon handdoeke word daagliks voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, CD-/DVD-speler, gratis WiFi, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en parkeerplek in. Die eenheid word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Bay View Gastehuis nie braai- of kombuisgeriewe het nie. Ontbyt en aandete is ook nie op die perseel beskikbaar nie. Daar is egter verskeie restaurante binne 1 km wat ontbyt, middagete, aandete en wegneemetes bedien. Inklok na 20:00 is moontlik met vooraf reëling. Laat uitklok word teen 'n bykomende fooi gehef. Alle kamers is rookvry; daar is egter rookareas beskikbaar. Bay View akkommodeer nie troeteldiere nie. Kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak. Respekteer asseblief ander gaste se privaatheid en handhaaf 'n minimum geraasvlak te alle tye. As gevolg van ander gaste, privaatheid en sekuriteit word geen persone anders as bespreekte gaste op die perseel toegelaat nie. 'n Volle daaglikse tarief sal gehef word vir besoekers anders as bespreekte gaste wat op die perseel gevind word. Let asseblief daarop dat die swembad en waterfonteine op die perseel nie omhein is nie en daarom moet kinders te alle tye vergesel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 kamers en 'n aparte badkamer met 'n groot stort. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan panoramiese uitsigte oor die omliggende berge, Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt en die Hederbergkom se nagliggies geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Bay View Gastehuis nie braai- of kombuisgeriewe het nie. Ontbyt en aandete is ook nie op die perseel beskikbaar nie. Daar is egter verskeie restaurante binne 1 km wat ontbyt, middagete, aandete en wegneemetes bedien. Inklok na 20:00 is moontlik met vooraf reëling. Laat uitklok word teen 'n bykomende fooi gehef. Alle kamers is rookvry; daar is egter rookareas beskikbaar. Bay View akkommodeer nie troeteldiere nie. Kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak. Respekteer asseblief ander gaste se privaatheid en handhaaf 'n minimum geraasvlak te alle tye. As gevolg van ander gaste, privaatheid en sekuriteit word geen persone anders as bespreekte gaste op die perseel toegelaat nie. 'n Volle daaglikse tarief sal gehef word vir besoekers anders as bespreekte gaste wat op die perseel gevind word. Let asseblief daarop dat die swembad en waterfonteine op die perseel nie omhein is nie en daarom moet kinders te alle tye vergesel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang