Successfully reported

110 Bay View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hendrina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike en gawe mense. Behulpsaam. Sal hulle plekkie beslis aanbeveel. Baie lekker gebly, rustig en mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saartjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, met asemrowende uitsig. Die eenheid is goed geleë (sentraal tot bedieningswaardighede in die omgewing); met 'n asemrowende uitsig oor die see. Dis 'n smaakvolle en goed ingerigte eenheid. Ons gasheer en gasvrou het ons hartlik ontvang en seker gemaak dat daar aan al ons behoeftes voorsien is. Ek sal graag hierdie blyplek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie vriendelike en omgee gasvrou en heer. Baie lekker gebly, pragtige plek en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Asemrowende uitsigte en vriendelike mense. Die uitsigte is asemrowend en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanique H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Amazing. Had the best time, with the greatest view. Accessible to all the areas we went to and 6 min away from Brenton on Sea beach and 15 min away from Buffels Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Aangenaam vir ons doeleindes. Die plekkie was baie skoon en netjies. Daar is egter 'n paar goed wat ons ekstra sou wou sien: * Badhanddoeke (as mens reis, is dit moeilik om ekstra handdoeke in te pak en die meeste plekke voorsien dit). * Daar was nie 'n rooster vir die braaier of braaitange beskikbaar nie. Andersins, was dit perfek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Elna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal enige tyd teruggaan. Dit was 'n wonderlike plek met 'n asemrowende see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilani K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lieflik, veilig, pragtige uitsig en lekker staproetes. Die toergroep het hulle tydjie by Bayview baie geniet. Die gasvryheid en vriendelikheid van Poppy was baie waardeer. Ons sal beslis weer by Bayview tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, State President CR Swart Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NGFhNzFjLTUyOTAtNDkzZS1hZmNmLWNlYTZhNjg1ZTYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Uitzicht 110 State President CR Swart Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060756110302 23.007791789024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang