Successfully reported
+25

Bay View Self-Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 467 Alice Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bay View Self-Catering is op die swemstrand en is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap, geleë. Cannon Rocks is 'n bekende vlieërplankry- en visvangbestemming, en spog met uitgestrekte ongerepte strande en 'n stil dorpie, wat dit ideaal maak vir 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in 'n selfsorghuis gebied en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, en 2 kamers met enkelbeddens, 'n sitkamer, eetkamer en kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, mikrogolf, yskas en vrieskas asook 'n vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n TV met 'n kompakte DStv is beskikbaar

Cannon Rocks is bure van Woody Cape Natuurreservaat en is net 15 minute se ry vanaf Kenton-on-Sea. Addo Olifant Nasionale Park is minder as 100 km weg, en Gqeberha (Port Elizabeth) is 132 km ver. 'n klein winkeltjie en 'n poskantoor is beskikbaar in Cannon Rocks vir noodsaaklike voorrade, en verdere inkopiegeriewe kan in Port Alfred gevind word, wat 30 minute se ry weg is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hettie P
5.0
Pragtige, netjiese en perfekte ligging. Pragtige uitsig, skoon strand. Dit was heerlik. Baie veilig en vriendelike gasvrou.
Sep 2025
Susan O
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and silent with access to the beach and great for just relaxing. Awesome place, awesome landlord will definitely recommend to al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Dorette S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, and perfectly situated on the beach in a quiet little town. Love it! Amazing place! On the beach! Just a small set of steps a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jenny J
5.0
Fabulous accommodation. Met all my needs. A super comfortable stay. Clean and well presented.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Johan L
Saam met lewensmaat
4.8
Een van die mooiste strande, area is baie rustig en stil. Een van die mooiste strande, area is baie rustig en stil. Huis het puik uitsig oor see en st...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 467 Alice Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bay View Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Breë gange
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 467 Alice Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0CKZJVXa7dJbFC8W83eph6MeokGWbadpdCfxvqT295rIwBC8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 467 Alice Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.748592158307 26.547087101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang