Successfully reported
+49

Bay View Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 28 Harbour Deus Close, Harbour Lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 244 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bay View Villa is 'n selfsorghuis wat op 'n heuwel geleë is en uitkyk oor St Helenabaai. Dié vakansiehuis is binne 3 km vanaf die hawe, 'n paar restaurante en winkels in die dorp.

Dié eenheid het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het, die 4de slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en 'n oond. Gaste kan die TV met DStv, braaigeriewe en gratis WiFi geniet. Daar is ook 'n swembad vir slegs gaste se gebruik.

Bay View Villa is 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die Weskus, en sowat 171 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 28 Harbour Deus Close, Harbour Lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay View Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 244
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 244
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 244
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 28 Harbour Deus Close, Harbour Lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3720d1f1bb47fcea660d6b7bbe66dbe2ede33c9f6a7eaa88c83c475a8bd85f51165a80e4fceeef5d49c95552996bfdd2f75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 244 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 28 Harbour Deus Close Harbour Lights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -32.749512861251 18.004361457672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang