Successfully reported

Baydunes 45 Beachfront Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Asemrowend. So lekker om elke dag see te sien. Huis so lekker voel soos jou eie huis. Eienaar ongelooflik hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Baydunes 45 Beachfront Apartment
Dankie Louise - bly julle het dit ook geniet. Sien weer.

Vicci J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Gerieflik. En baie tuis gevoel. Naby aan die strand. Lekker om wakker te word so naby die see. Vroeg te kan gaan stap op die strand. En lekker te kan slaap na die besige dae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Baydunes 45 Beachfront Apartment
Baie dankie Vicci - baie bly dit was lekker vir julle in ons plek as ons eerste bespreking.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Street 23, Baydunes 45, Bay View, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533630dc7a766f70f20de78efc1482be8d18bd922f5fd830557bf0651b75be796f29815aa8fdc578139eabe9d09e6dd75c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Hannes Pienaar Street 23 Baydunes 45 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142524382542 22.110910542887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang