Bayete Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bayete Lodge is in 'n rustige woonbuurt op die eienaar se eiendom in Johannesburg-Suid, naby die M1-, N1- en N12-hoofweë geleë. Die instansie is aan die buitewyke van die Kliprivier-natuurreservaat en is naby Gold Reef City en die middestad.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n uittrekslaapbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Ontbytkruideniersware word voorsien en sluit graan, roosterbrood, tee en koffie en jogurt in. 'n Warm ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en daar is 'n buite-sitarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bernice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng
- Gaste dink Bayete Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang