Successfully reported

Bayview Seafront Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Monica H
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Pleasant. We had a most amazing time at Bayview. The seaview is just brilliant. Felicity and Trevor are extremely friendly and helpful. We will visit again in the future .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties lekker. Ons het bitter lekker gebly en die uitsig was so mooi. Felicity is so vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderful, user friendly and very tidy. Felicity was personally on site on our arrival; she is the most warm and friendliest person. She took us through the apartment, which was absolutely stunning, very modern, clean and neat. Lovely atmosphere and right at the beach. The perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Bayview Seafront Apartment
Thanks Helen for the great review! We are delighted you enjoyed your stay at Bayview Seafront Apartment!

Anneke P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Great for a family getaway. Lovely stay, great location and spacious. Everything you need is provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Van Niekerk M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Aanbeveelbaar. Die verblyf en gasvryheid was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Felicity
Bayview Seafront Apartment
Baie dankie! Ons is baie bly julle het julle vakansie geniet.

Hannelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie netjies, en die plek het alles wat 'n mens nodig het. Baie lekker gebly. Sal beslis weer die plek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Bayview Seafront Apartment
Baie dankie Hannelie. Julle is enige tyd welkom!

Marelize N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

The stay was perfect, with the most amazing views and close to everything. Great host. The stay was just perfect, with the most amazing views and close to everything. Amazing host made sure we were comfortable. Will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Bayview Seafront Apartment
Thank you, Blanche! We are delighted you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back.

Dalene H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Heerlik gekuier, eienaar is baie behulpsaam. Ons was aangenaam verras met die mooi, skoon en netjiese woonstel. Die badkamers was effens knap, maar die res van die eenheid is regtig goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Bayview Seafront Apartment
Baie dankie Dalene! Ons is baie bly julle het julle paar dae by Bayview Seafront Apartment geniet.

Elma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

On holiday. Absolute fabulous. Everything was perfect. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicity
Bayview Seafront Apartment
Thank you, Elma! It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to welcoming you back again.

Annalie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Pragtige plek met eetplekke binne loopafstand. Uitstekende ligging, die see omtrent op jou voorstoep! Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Felicity
Bayview Seafront Apartment
Baie dankie. Ons is baie bly julle het julle paar daë te Bayview Seafront Apartment geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Felicity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Deary Drive, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbea1115e5fa503422fb4273e7bcb954d7e6bad1edb63f550ab133ad5bfee25683d98df52c7fd1027085a123534626cac417b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 5 Deary Drive Bayview Apartments 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.939552914591 28.032543075879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang