Successfully reported

Bayview Seefront Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Maureen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Relaxing. It was lovely, with everything you needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie mooi en lekker plek. Perfekte plek om rond te kan beweeg en Mosselbaai sowel as Hartenbos te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig, mooi, 'n heerlike rusplekkie na 'n besige dag. Ons het heerlik gebly, elke oomblik geniet. Ons kon die omgewing op ons tyd verken en besoek. Elke dag was 'n belewenis en na ons dag se besoeke kon ons tuiskom na 'n rustige, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Dit was gerieflik en die ligging fantasties. Die ligging was fantasties gewees en ons het lekker langs die see gaan stap. Die huisie was silwerskoon gewees en baie netjies. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig en privaat met die mooiste uitsig. Baie lekker gebly. Gasheer baie vriendelik. Eenheid baie netjies. Die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Dit was wonderlik. Dit was vir seker die beste akkommodasie met die mooiste uitsig van die see wat ek al ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Safe and quiet. Great view and access to the beach. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Skoon en netjies, mooi uitsig, sal weer bespreek en vir ander gaste aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Het lekker gerus vir die paar dae langs die see met die kinders. Baie lekker plek gewees, klein maar dis wat ons verkies het. Het lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris-marié T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer daar oorslaap! Lekker om so naby aan die see te bly met klein kindertjies wat heeltyd op die strand wil wees. Die Dolfyntjie se braai vertrek is net daardie ekstra spasie wat mens nodig het met 2 kleuters in die winter. Sal beslis weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Freddie Marais Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2555fabd12fdf265d6f0d4518ff9c86a6e87edbfcd0bb0e4e3cd9600c2435b3e02733f81310cc61e332dea3f7f6e5007e3ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 4) 129 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang