Successfully reported
+22

Baywest Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Burchell Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 060 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Baywest Stay is 'n moderne selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth). Dit bied 'n sonnige patio met 'n ingeboude braai en is die perfekte keuse vir sakereisigers of 'n ontspannende naweekwegbreek.

Die dorpshuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n bad en stort toegerus is. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, en 'n sentrale eiland met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar vir gerief. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV met DStv, YouTube en Netflix. Gaste het ook toegang tot onbeperkte WiFi.

Skuifdeure lei na buite na 'n ruim, omheinde tuin en sonnige patio met 'n ingeboude braai, wat dit die ideale plek maak om te ontspan met 'n skemerkelkie of 'n maaltyd saam met geliefdes te geniet. Veilige parkering is beskikbaar in die dubbelmotorhuis op die eiendom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Burchell Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 060
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 060
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 060
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Burchell Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a1a6b3e61c7be43272d93b53d4dbbb3f9375a885cb36614844e550a7b862730c35f7eac8f2ef75f7fb217cb76aa2dde2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060 per nag, vir 6 mense 15 Burchell Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9346321 25.4912173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang