B&B @ 4 for U
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Thelma Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
B&B @ 4 for U bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal geleë is in Postmasburg. Dit kan 'n ideale opsie wees vir sakereise of alleenreisigers aangesien dit naby die middedorp sowel as Postmasburg Militêre Mediese Kliniek geleë is.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 5 gastekamers wat óf 1 óf 2 mense op 'n slag kan akkommodeer. Die enkelkamers is elk ingerig met 'n driekwartbed, terwyl die dubbelkamers elk 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar. Elke kamer het ook 'n lessenaar.
Daar is 'n gemeenskaplike eetarea waar gaste hul ingeslote ontbyt saam kan geniet. 'n Smaaklike aandete is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel asook toegang tot braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Johlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Thelma Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink B&B @ 4 for U het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Thelma Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang