B&B Accommodation @109 Bezuidenhout
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Bezuidenhout street, Mokopane, 0601, Limpopo
-
Vanaf
R1 150R978 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
B&B Akkommodasie @109 Bezuidenhout bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mokopane, Limpopo - ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV en gratis WiFi is ook in die slaapkamer beskikbaar vir u gerief.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n wasmasjien ook voorsien. 'n Rugsteun-omskakelaar hou noodsaaklike toestelle aan die gang tydens beurtkrag.
Buite het gaste toegang tot buite-eetgeriewe, insluitend 'n braai-area.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 109 Bezuidenhout street, Mokopane, 0601, Limpopo
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Bezuidenhout street, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang